Skip to content
Al Hidayah Centre
Menu
  • Audio
    • Afrikaans Audio
    • English Audio
      • Moulana Yacoob Lehrie
      • Moulana Bilal Moola
    • Xhosa Audio
      • Radio Forte Xhosa
    • Chichewa Audio
  • Youth
    • Qirat Night
    • Schools
      • School Presentations
      • School Visits
    • Varsities
  • Marital
  • Ulama
    • Log In
    • Register
    • Log Out
  • Publications
    • Xhosa Publications
      • Ilizwi
    • Afrikaans Publications
    • Islamic Focus
  • Media
    • Media Videos
  • Programs
  • Database
    • Qabrastan Database
  • Masjid Forum
Menu

Category: Afrikaans Audio

40 Hadith Masjid Afrikaans

Posted on by hidayah

Belangrikheid van die Masjied is a translation into Afrikaans of 42 Hadith from the book of Moulana Siraaj Girie. Moulana Siraaj Joubert of the Al Hidayah Centre, Eastern Cape translated the work. ISBN: 978-0-6397-8903-3 Download pdf ebook Read Online:  Hadith 1. Die Verbonde Hart Arabic Audio:  Afrikaans Audio:  Download Afrikaans Audio سَبْعَةٌ…

Beautiful Names Afrikaans

Posted on by hidayah

1. Ar-Rahmaan, Ar-Raheem – Die Mees Barmhartige  Download Audio Beide hierdie name word afgelei van die woord rahmah (genade). Abdullah ibn Mubaarak rahimahullah verklaar: “Ar-Rahmaan is daardie Wese wie gee wanneer gevra word, en Ar-Raheem is daardie Wese wie, wanneer daar nie gevra word nie, kwaad word.” ’n Ma hou nie daarvan dat haar…

Heilige Ramadaan

Posted on by hidayah

Lectures in Afrikaans on the month of Ramadaan by Moulana Siraaj Joubert Episode 1:  Download Episode 1 Episode 2:  Download Episode 2 Episode 3: Op Soek na Laylat Al Qadr  Download Episode 3 All Episodes:

Virtues of Business Afrikaans

Posted on by hidayah

ISBN: 978-0-620-99538-2 (e-book) Download pdf ebook Read Online:    Hadith 1: Die verpligting om te werk en iets te verdien  طَلَبُ الْحَلَالِ وَاجِبٌ عَلَى كُلِّ مُسْلِمٍ Hadhrat Anas ibn Malik radhiallahu anhu vertel dat Rasulullah sallallahu alaihi wa sallam gesê het, “Dit is ‘n plig vir elke Moslem om ‘n Halaal-bestaan te verdien.”…

Ways to Jannah Afrikaans

Posted on by hidayah

Verskillende Maniere om die paradys (Jannah) in te gaan Download pdf ebook Read Online:  1: Berou voor dagbreek إِنَّ الْمُتَّقِينَ فِي جَنَّاتٍ وَعُيُون Net die wie Allah vrees sal tussen tuine en fonteine wees (Quran 51:15). Een van hul eienskappe wat hulle na Jannah lei, is om voor dagbreek om vergifnis te bid. Allah…

Virtues of Ramadaan Afrikaans

Posted on by hidayah

Read Online:  Download ebook Hadith 1 Part 1 Salmaan radiyallahu anhu berig, “Op die laaste dag van Sha’ban het Rasulullah Sallallahu alaihi wa sallam ons aangespreek “O mense daar kom nou oor u, ‘n wonderlike maand, ‘n baie geseënde maand daarin is ‘n nag meer belonend is as ‘n duisend maande. Dit is ‘n…

©2025 Al Hidayah Centre | Built using WordPress and Responsive Blogily theme by Superb